Gamtoos Irrigation Board News

Repairs on D-canal

D-canal at Kok se plaas had the Gamtoos Irrigation Board running around with one emergency after the other.
15-11-2018
 

Reflection on the de-wate...

The Gamtoos Irrigation Board's big annual clean up process of the main canal went smoothly thanks to good planning and new equipme...
15-11-2018
Repairs on D-canal
15-11-2018

Repairs on D-canal English | Click here for Afrikaans D-canal at Kok se plaas had the Gamtoos Irrigation Board running around with one emergency after the other. Due to a burst pipe on D-canal, the cleaning of the canal had to be done a week earlier than planned. Another repair was needed when the pipe next to the previous repair had to be replaced. It had to be replaced by a 16m steel pipe with a 900mm diameter. A specialized contractor had to be used to do this work. The work was completed with a 30 ton excavator on very dangerous and steep terrain. D-kanaal onder herstel Afrikaans | Click here for English D-kanaal by Kok se plaas het die Gamtoos Besproeiingsraad die jaar omtrent rond laat sp... READ MORE

Reflection on the de-wate...
15-11-2018

The Gamtoos Irrigation Board's big annual clean up process of the main canal went smoothly thanks to good planning and new equipment. Nine syphons were cleaned this year. Leon Grundling, Water Control Manager, says the teamwork and communication between the different parties were much better this year. "Our daily meetings and early planning contributed to the success. I am very proud of the team," Grundling says. "Better power supply and new equipment made operations easier and faster." Attention was given to the lush vegetation on the banks of the canal which hampered the cleaning process. It was pruned and a herbicide was put on it to prevent further growth. Abey Maluleka, Manager of Works, says the extra two quality controllers and two health and safety officers increased the effec... READ MORE

Nabetragting van droë per...
15-11-2018

Die Gamtoosbesproeiingsraad se jaarlikse groot skoonmaakproses van die hoofkanaal het danksy goeie beplanning en nuwe toerusting baie goed verloop. Nege duikpype is die jaar skoongemaak. Leon Grundling, bestuurder van waterbeheer, sê die spanwerk en kommunikasie tussen die verskillende partye was die jaar ook baie beter as vorige jare. "Ons daaglikse vergaderings en beplanning lank voor die tyd het beslis vrugte afgewerp. Ek is baie trots op die span,”sê Grundling. "Beter kragtoevoer en nuwe toerusting het alles vergemaklik en dinge vinniger gemaak.” Meer aandag is die jaar gegee aan die welige plante op die walle van die kanaal wat die skoonmaakproses belemmer. Dit is gesnoei en gesmeer met 'n spesiale middel om verdere groei te stop. Abey Maluleka, bestuurder van werke, sê die 2 eks... READ MORE

Nomazizi Thube
12-11-2018

English| Click here for Afrikaans She is a perfectionist, a mother, a mentor for local youth and the Patensie office of the Gamtoos Irrigation Board’s own fashion diva. She loves handbags and online shopping. Nomazizi Thube has been working here for the last three years and is now in the administration department. "I am a jack of all trades. I do anything from HR to finance and admin,” she says. She had a dream that before she turns thirty years old, she has to have a good job, a degree and her own new car. She is now 29 and prides herself in the fact that she finished her BA degree in Health Science and Social Services through Unisa, and already owns her second brand new car. She is also busy with a diploma in HR through Damelin and plans to do a post di... READ MORE

Notice 3/2018
12-11-2018

Afrikaans| Click here for English KENNISGEWING 3/2018 Geagte Besproeier Besoedeling van riviere Buffelshoek Siphon   1. Besoedeling van riviere Heelwat klagtes word ontvang oor die stort van rommel en vullis langs en in ons riviere in die vallei. Neem hiermee kennis dat oortreders aan die Departement van Omgewingsake gerapporteer sal word. Deesdae is hulle baie streng oor die soort oortreding. Geliewe onmiddellik aan die kantoor te rapporteer indien u bewus is van enige storting. Die enigste alternatief is die Hankey stortingsterrein. 2. Buffelshoek Siphon Hierdie siphon vorm deel van die hoofkanaal en is geleë tussen Hankey en Gamtoosstasie. Dit is ... READ MORE

NOTICE 1/2018 Water Allo...
21-06-2018

Afrikaans| Click here for English KENNISGEWING 1/2018 Water Kwotas Geagte Besproeier Waterkwotas 2018/2019 Verwys na SMS boodskappe wat op Donderdag 14 Junie uitgestuur was in verband met bogoenoemde. Hiermee word bevestig dat die Departement van Water en Sanitasie die volgende beperking op besproeiing onder die Kougadam ingestel het vir die 2018/19 waterjaar wat op 1 Julie begin: 20% Van volkwota; dus 20% van 8 000 kubieke meter per hektaar Dit is gelyk aan 1600 kubieke meter per hektaar. Die beskikbaarheid van die hoeveelheid is baseer op ‘n konserwatiewe aanname van invloei oor die volle tydperk. Besproeiers word dus gevra om gebruik van die kwota egalig oor die hele jaar te versprei. Indien die onttrekking te... READ MORE

Gamtoos Irrigation Board’...
21-06-2018

Afrikaans | Click here for English Gamtoos Besproeiingsraad se jaarlikse Droeë periode Die Gamtoosvallei se besproeiingskanaal se jaarlikse skoonmaak is vir die boere gewoonlik bietjie van ‘n kopseer. Maar Rienette Colesky, Menslike Hulpbronne en Finansiële bestuurder by die GBR op Patensie, sê dit is danksy die jaarlikse droeë periodes dat die waterverliese van die skema baie laag is. "Die gereelde inspeksie en onderhoud van die kanaal is ontsaglik belangrik vir die sukses van die kannaalstelsel," sê sy. Hulle poog om in vanjaar se droëperiode wat strek van Mei tot Julie, vyf duikpype skoon te maak waar hulle verlede jaar net by drie kon uitkom. Drie splinternuwe dompelpompe is die jaar aangeskaf om die werk te bespoedig en ... READ MORE

Khaya Katoo
22-01-2018

Afrikaans | Click here for English Khaya Katoo Die nuutste raadslid op die Gamtoos Besproeiingsraad is die elektriese ingenieur wat boer geword het, Khaya Katoo. Die Baaienaar wat in Zwide grootgeword het, het in 1994 gematrikuleer en toe met ‘n Telkom beurs elektriese ingenieurswese studeer aan die destydse Port Elizabethse Tegnikon. Na sy studies het hy by Telkom gewerk tot 2002, waarna hy en een van sy kollegas hul eie besigheid begin het, wat elektriese komponente verkoop het, "Fibretronics”. Dit is in die tyd dat Khaya se ma vir hom gesê het dat daar grond naby Hankey is wat voorheen in hul Katoo familie se besit was. "Sy het my mooi gevra om te help dat die familie die grond terug kry. Die familie het tot dusver gesukkel met die proses,” sê Khay... READ MORE

André Van den Heever
06-11-2017

Afrikaans | Click here for English André Van den Heever: Dieselwerktuigkundige Die man aan stuur van sake by die Gamtoosbesproeiingsraad se werkswinkel, is die gesoute dieselwerktuigkundige, André van den Heever. André het Januarie vanjaar by die span aangesluit. Die Namakwalander is mal oor die omgewing en sê hy en sy gesin het sommer maklik aangepas toe hulle so twee jaar gelede van Kuruman na Patensie toe getrek het. Hy het as ‘n dieselwerktuigkunige by `n myn gewerk. "Dit is ‘n baie mooi omgewing en lekker naby die see. Ons was bietjie moeg vir al die mynstof,”sê André. Hy is in Springbok gebore en was op Hoër Tegniese skool Namakwaland. Hy het begin werk as fitter assistent by die Blackmountain myn op Agenys en toe gekwalifiseer as diesel... READ MORE

Carol van Rooyen
06-11-2017

Afrikaans | Click here for English Carol van Rooyen: Voorraadklerk Die borrelende Carol van Rooyen is ‘n bekende gesig by die Gamtoos Besproeiingsraad se kantoor op Patensie, maar het van Maart vanjaar ‘n nuwe baadjie aan. Sy was vir tien jaar betrokke by die administrasie vir die Werk vir Water projekte wat deur die GBR bestuur word en beklee nou die amp as voorraadklerk. "Ek mis die geselsies in die besige kantoor, maar ek geniet my nuwe werk in my nuwe kantoor baie," sê Carol wat nou in beheer is van die algemene voorraad wat wissel van pype en toebehore tot verf en veiligheidsklere. Sy is op Kirkwood gebore en het gematrikuleer aan Hoërskool Kirkwood. Na skool het sy onder andere gewerk by die apteek op Kirkwood, Sondagsrivier Sitrus Koöperasie, en op Patensie ... READ MORE

Water Allocations 2017/20...
05-07-2017

Please follow this link to open the Water allocations for 2017/2018 as per Notice 3 of 2017.pdf Volg as die skakel hier om die Waterkwotas vir 2017/2018 te sien volgens Kennisgewing 3 van 2017.pdf READ MORE

Water management
25-05-2017

Afrikaans | Click here for English Optimale waterbestuur die sleutel tot ‘n boer se toekoms Optimale gebruik van ons watergebruikers se jaarlikse waterkwota word daagliks meer belangrik. Daar is verskeie maniere om hierdie optimale verbruik te verseker. Erika Ferreira, media beampte vir die Besproeiingsraad, het by mnr Wouter Vermaak, ‘n kundige in optimale waterbestuur gaan kersopsteek oor hierdie belangrike saak. Maak nie saak hoe lank al jy met besproeiing te doen het nie, jy kan nie van bo die grond ‘n korrekte besluit oor vogbeheer maak nie. Jy moet meet! So sê Wouter Vermaak, besproeiingskonsultant, oor die sogenaamde vogmeetinstrumente of "probes” wat boere in staat stel om uurliks inligting op hul rekenaar te ontvang om beter vogbeheer toe te pas. "Dit haal die ra... READ MORE

Tertius Meyer
27-02-2017

Afrikaans | Click here for English Tertius Meyer is al vir jare voorsitter van die Gamtoos Besproeiingsraad en geniet dit om so betrokke te wees in sy gemeenskap. Hy boer in die Kleinrivierstreek buite Hankey met 200ha sitrus en bedryf ook sy eie pakhuis, Mandaryn Pakhuis. Hulle oestyd begin in Maart met Satsumas tot in November met naartjies. Tertius het na skool by Hoërskool Nico Malan in Humansdorp, BSC Agric by Tuks in Pretoria studeer, daarna 2 jaar diensplig in Kimberley en het in 1990 saam met sy pa, Johan Hendrik, begin boer. Hy is die vierde geslag wat boer op die plaas, en hy en sy vrou, Carina, woon in die huis wat sy oupagrootjie, Jan Hendrik Meyer, in 1898 gebou het. "Ek is baie trots om hier te boer en geniet die geskiedenis van die plaas,”sê Tertius. Hy vertel... READ MORE

Betta van Rooyen
26-02-2017

English | Kliek vir Afrikaans   "We are going to miss that big smile.” Carol van Rooyen, admin clerk at the GIB, still can’t believe Betta is going to retire from 16 years of bringing tea and coffee for the office. Elizabeth van Rooyen, or Betta, is turning 64 this year and says it is time to rest. "I am just going to sit and relax and watch tv,” she laughs. She is also going to look after her husband, Alfred. Her husband, Alfred, worked for the Irrigation Board for many years. Betta raised her sister, Margareth's two children, Rachael (37) and Bennie (36) as her own when their mother passed away when she was very young. They are nearby to help and Rachael's three children will keep Ouma Betta busy. Before she worked at the GIB, she did housework... READ MORE

Marthinus Colesky
26-02-2017

English | Kliek vir Afrikaans Marthinus Colesky has a longstanding connection with the GIB. Not only is he a member of the board, but his grandfather, Frans worked at the GIB as a water control officer, and his wife, Rienette is the financial and human resources manager of the GIB. For the past 20 years he farms on his farm Fairview and Skone Uitsig at Kwagga near Patensie with citrus. He also leases some farmland where he cultivates and packs pattypans, baby marrows and squashes. "I am the happiest when I am on the farm amongst the orchards,” he says. Marthinus was in Uys Primary School at Kwagga where his father, Pieter, was headmaster. Then they moved to Rocklands where his father was headmaster of Ankervas Primary school till he was 16 when his father started farming on ... READ MORE

Irrigation Water Use 2016...
03-02-2017

Irrigation Water Use 2016/2017 Season Water use for 15/16 and 16/17 is based on the full allocation of 8000 cub m / ha Projected Water Use: Proj. Cum. % Cum % use Cum % use Month use. (Actual) 16/17 (Actual) 15/16 Jul 3.8 5.0 1.5 Aug 10.1 9.3 3.6 Sep 17.9 14.2 5.4 Oct 24.1 22.8 9.3 Nov 34.2 32.2 14.1 Dec 44.9 44.2 25.3 Jan 55.9 56.1 38.8 Feb 68.2 51.5 Mar 78.6 60.1 Apr 87.0 68.6 ... READ MORE

Reënval 2016/2017
03-02-2017

Reënval Statistieke 2016/2017 Kougadam Patensie Loerie 15 jaar Werklik 15 jaar Werklik 15 jaar Werklik gem. 16/17 gem. 16/17 gem. 16/17 Jul 26.7 42.3 Jul 24.6 34.0 Jul 37.0 48.0 Aug 36.7 6.9 Aug 36.8 13.0 Aug 63.3 13.1 Sept 31.3 64.0 Sept 27.4 94.0 Sept 51.3 55.2 Okt ... READ MORE

Jacques du Preez
25-01-2017

Afrikaans Click here for English Jacques Du Preez het grootgeword op ‘n sitrusplaas op Andrieskraal, maar dis hier op Melon en Gamtoos waar hy sy liefde vir grond ontdek het. Hy het in 1997 hier begin grond huur en met gemengde groente boerdery soos patats, wortels en sigorei begin en kon in 2012 ‘n stuk grond koop. "Groenteboerdery is baie harde werk en ‘n intensiewe besigheid. Ek geniet dit baie, eintlik te veel. Om in opregte afhanklikheid van die Here te wees en te sien hoe Hy voorsien in klein en groot behoeftes maak die boerdery ‘n avontuur,” sê hy. Jacques was in Hoërskool Nico Malan op Humansdorp. Daarna Weermag toe in Oudtshoorn en Bloemfontein en toe het hy Landboubestuur aan die Port Elizabeth Technikon studeer. Na twee jaar wat hy saam met sy broer, Johan, op Andri... READ MORE

Rudolf Rose
25-01-2017

Afrikaans Click here for English Rudolf Rose, ‘n nuweling op die Besproeiingsraad, is passievol oor sy boerdery en glo dis die lekkerste werk wat daar is. "Boerdery is die beroep waar jy die naaste aan die Here is. So sien jy eintlik hoe afhanklik jy van Hom is. Jy kan beplan en bestuur so goed as wat jy kan, maar Hy is eintlik in beheer.” Hy en sy pa, Andrew, boer met lusern en groente, geel mielies vir kuilvoer, klein graan en hawer op Melon buite Jeffreysbaai. Sy skoonpa, Pfeifer Van Onselen het in 2006 die grond langs hul grond gekoop en die boerdery het saamgesmelt. Dit is nou bekend as Ozzie Agri. Rudolf is ‘n Daniel Pienaar-man wat op Uitenhage groot geword het. Sy pa woon steeds op Rocklands buite Uitenhage en ry elke dag werkers aan Melon toe. Rudolf en sy vrou, Ilana, en h... READ MORE

SG Ferreira
25-01-2017

Afrikaans Click here for English SG Ferreira se plaas op Andrieskraal is al geslagte lank in die familie. Sy pa, "Fanie Voete”, is ‘n bekende in die vallei en boer nog deeltyds saam met SG met sitrus, aartappels, droë mielies en voer. Hulle bedryf ook van verlede jaar (2016) af hul eie sitruspakhuis. SG was in Hoërskool Nico Malan op Humansdorp en het na skool BCom met landbou ekonomie aan die Universiteit van Stellenbosch studeer. Na nog ‘n kursus in plaasmeganika by Bloemfontein se Tegniese Kollege, het hy in 1995 saam met sy pa begin boer. SG en sy vrou, Anel, is die jaar al 14 jaar getroud en het twee kinders, Chrislie en Stephan. "‘n Boer kan nie sonder ‘n vrou boer nie,,” glimlag hy. Anel is in beheer van baie kantoorwerk asook die lone van oor die 100 werkers. SG is bai... READ MORE

Contact details
Fred Ferreira Way, Patensie, 6335, Eastern Cape
+27 (042) 283 0382
+27 (042) 283 0329
info@gamtooswater.co.za

Emergency Contact details
General 066 470 3782
R Colesky 083 703 0428
A Murray 083 490 1737
L Grundling 083 552 0157
Find us
Stay in touch
Sign up for newsletter